AccountStel etiket vir die geselekteerde rekening:Versamelde BalansTotale balans: Gekopieer na knipbordTotale beskikbare balans: RekeningeBalans: Adres gekopieer na knipbordSkep nuwe rekeningStel etiket vir die nuwe rekening:AddressBookStoor meesgebruikte adresse hierDit maak dit meer gerieflik om Monero te stuur of ontvang and verminder handmatige adres tikfoute.Voeg adres byAdresboekAdres gekopieer na knipbordVoeg adres byWysig 'n adresLos opGeen geldige adres by hierdie OpenAlias adres gevind nieAdres gevind, maar die DNSSEC digitale tekening kon nie geverifieer word nie, so die adres mag bedrieg weesGeen gelding adres by hierdie OpenAlias adres gevind nie, maar die DNSSEC digitale tekening kon nie geverifieer word nie, so dit mag bedrieg weesInterne foutGeen adres gevindAdresBeskrywingVoeg 'n naam by...Voeg byStoorFoutOngeldige adresInskrywing onskepbaarKanselleerVee uitOpenAlias foutContextMenuPlakDaemonManagerDialogLokale nodus word begin in %1 sekondesBegin daemon (%1)Gebruik gepasmaakte instellingsDevicePassphraseDialogHardewarebeursieRekenaarHardewarebeursie wagfraseKies asb waar u die wagfrase wil intik.
Dit word aanbeveel om die wagfrase op die hardewarebeursie in te tik vir beter sekuriteit.HistoryDatum totDatumTransaksiesSorteer en filterSorteer volgensBlokhoogteBedragBladsyGaan na bladsy (1-%1)Ongeldige bladsy. Dit moet 'n nommer binne die gespesifiseerde reeks wees.GestuurOntvangSoek volgens Transaksie ID, Adres, Beskrywing of BlokhoogteFooiGemynJaHangendBevestigingsBeskrywingTransaksie IDTransaksiesleutelKlik om te onthulOnbekende ontvangerGevorderde opsieMensleesbare datum formaatVoer uit alle geskiedenisStel beskrywing:Beskrywing opgedateer.Geen transaksiegeskiedenis tot dusver.Geen resultate.%1 transaksies in totaal, wys tans %2.HoofadresOnbekende bedragNaInOnsuksesvolWag vir bevestiging...My beursieAdresOnbekende adresTransaksie besonderhedeGekopieer na knipbordTrans. ID:Adres:Betaling ID:Geïntegreerde adresTrans. sleutel:Trans. nota:Bestemmings:Ringe:Kies asb 'n omslagSuksesCSV-lêer gesryf na: %1Wenk: Gebruik u gunsteling sigbladprogram om volgens blokhoogte to sorteer.FoutFout ondervind met transaksiedata uitvoer.Datum vanafInputDialogKanselleerOKKeysMnemoniese saadWAARSKUWING: Moet nie u Monero sleutels op 'n ander vurk gebruik nie, TENSY voorgenoemde vurk sleutelhergebruik versagtings ingebou het. So gemaak sal u privaatheid in gevaar stel.WAARSKUWING: Deur u saad na die knipbord te knip kan u blootstel tot kwaadwillige sagteware, wat u saad kan afskryf om u Monero te steel. Skryf dit asb handwysig af.Voer beursie uitSpandeerbare BeursieSigbeursieKlaarMnemoniese saad is deur hardewaretoestel beskerm.(Sigbeursie - Geen mnemoniese saad is beskikbaar nie)(Sigbeursie - Geen geheime spandeersleutel is beskikbaar nie)(Hardewarebeursie - Geen geheime spandeersleutel beskikbaar nie)Geheime sigsleutelBeursie teruglaaihoogteBloknommerHoofadres en SleutelsHoofadresOpenbare sigsleutelGeheime spandeersleutelOpenbare spandeersleutelLanguageSidebarTaal verander.LeftPanelStuurOntvangRBewys/kontrolleerKSig AlleenlikTestnetStagenetGekopieer na knipbordRekeningSinchroniseer tans...TAdresboekBTransaksiesHGevorderdDMynMGedeelde RingDBBeursieDaemonTeken/verifieerESGIInstellingsLineEditKnipGekopieer na knipbordLineEditMultiKnipGekopieer na knipbordPlakMerchantVerkopeHierdie blad sal outomaties die blokketting en transaksiepoel dophou vir inkomende transaksies wat dié QR kode gebruik.Dit is u verandwoordelikheid om te besluit of onbevestigte transaksies aanvaarbaar is of nie. 'n Bevestiging sal waarskyklik kortliks verskyn, maar dit mag moontlik nie verskyn nie. Dus sou u dalk eerder verkies om vir een of meer bevestigings te wag, vir groter bedraeHou tans dop vir inkomende transaksies, geen tot dusver gevind nie.Stoor AsHuidige adres gekiesVerander(regsklik, stoor as)Betaling URLGekopieer na knipbordBedrag om te ontvangAktiveer verkoopsnaspoorderVerlaat hierdie bladDie verkoopersblad benodig 'n groter vensterWAARSKUWING: geen verbinding aan daemonStoor QR kodeOnsuksesvol om QR kode te stoor tot MerchantTrackingListwysverdoeselonbevestigWagtend in transaksiepoelbevestigingsbevestigingMiningAlleen mynDie daemon moet gesinchroniseer wees voordat mynwerk kan beginCPU-dradeMynwerk is alleenlik beskikbaar op lokale daemons.Deur met u rekenaar te myn help u om die Monero netwerk te versterk. Hoe meer mense myn, hoe moeliker is dit om die netwerk aan te val, en elke bietjie help.
Deur te myn is daar ook 'n klein kans om Monero te verdien. U rekenaar sal hutse skep om vir blokoplossings te soek. As u rekenaar 'n blok vind, kry u die gepaartgaande beloning. Voorspoed!Die mynproses mag lei tot verswakte prestasie van ander lopende programme en prosesse.Maksimum getal CPU-drade beskikbaar om te myn: Gebruik aanbevole getal dradeStel om aanbevole getal drade te gebruikGebruik alle dradeStel om alle drade te gebruikAgtergrondmyn (eksperimenteel)Laat toe om te myn op batterykragBestuur mynerBegin te mynFout met begin van mynwerkKon nie begin myn nie.<br>Mynwerk is net beskikbaar vir lokale daemons. Loop 'n lokale daemon om te myn.<br>Stop mynwerkStatusMynwerk tydelik opgeskort.Myn tans teen %1 H/s. Dit gee 'n 1 uit %2 daaglikse kans om 'n blok te vind.Myn nie tans nieNavbarBeursieKoppelvlakNodusLogInligtingNetworkStatusItemBegin tans die nodusStop tans die nodusSinchroniseer tansAfgeleë nodusGekoppelMynVerkeerde weergaweSoek nodusOntkoppelKoppel tansOngeldige verbindingstatusNetwerk statusSuksesvol oorgeskakel na ander publieke nodusKon nie na publieke nodus oorskakel nieSkakel tans oor na ander publieke nodusPasswordDialogVerskaf nuwe beursie wagwoordbeursie wagwoordbeursietoestel wagfraseVerskaf %1 vir: Verskaf %1Waarskuwing: Insleutel van wagfrase op rekenaar dra die sekuriteitsrisiko dat wanware dit kan afskryf. Dit word aanbeveel om die wagfrase op u hardewaretoestel in te sleutel.CAPSLOCK IS AAN.Bevestig nuwe wagwoordBevestig beursietoestel se wagfraseKanselleerOKProcessingSplashWag asb...ProgressBar%1 blokke oorblywend: Sinchroniseer tans %1QRCodeScannerQR kode geskandeerReceiveStel die etiket vir die geselekteerde adres:AdresseStoor as beeldWys op toestelKies 'n naamStel die etiket vir die nuwe adres:Adres gekopieer na knipbordSkep nuwe adresStoor QR kodeOnsuksesvol om QR kode te stoor tot RemoteNodeEditAfgeleë Nodus Gasheernaam / IP-adresPoortSettingsInfoEenvoudige modusGevorderde modusGUI weergawe: Ingebedde Monero weergawe: Beursie pad: Stel 'n nuwe teruglaaihoogte.
Verskaf blokhoogte of datum (JJJJ-MM-DD):Ongeldige teruglaaihoogte aangedui. Dit moet 'n getal of 'n datum met die formaat JJJJ-MM-DD weesHerskandeer beursie geheukasAfgeleë nodusLokale nodusBeursie teruglaaihoogte: VeranderIs u seker u wil die beursie geheukas herbou?
Die volgende inligting sal uitgevee word
- Ontvanger adresse
- Transaksiesleutels
- Transaksie beskrywings
Die ou beursie geheukas sal hernoem word en kan later teruggelaai word.
Beursie log pad: Beursie modus: Grafika mode: Sterte: volhardendvolharding afgeskakelKnip na knipbordGekopieer na knipbordSkenk aan MoneroSettingsLayoutPasgemaakte versieringsVerdoesel balansSluit beursie wanneer onaktiefHelder temaKyk gereeld vir opdateringsVertoon beursie se naam in die titelskrifVereis wagwoord voordat transaksies uitgestuur wordVerkeerde wagwoordOutostoorElkeminuut(e)minuteminuutNa Aktiveer vertoning van balans in ander geldeenhedePrys bronGeldeenheidAktivering van prysomskakeling ontbloot u IP-adres aan die geselekteerde prys bron.Bevestig en aktiveerSocks5 instaanbediener (%1%2)afgeleë nodus verbindings, opdaterings word tans afgelaai, prys bronne word gehaalIP-adresPoortVerander taalSettingsLogLogvlakDaemon logopdrag + ENTER (bv. 'help' of 'status')Opdrag nie gestuur nieSettingsNodeLokale nodusDie blokketting sal afgelaai word op u rekenaar. Dit verskaf sterker sekuriteit en vereis meer lokale bergingspasie.Afgeleë nodusGebruik 'n derdeparty bediener om aan die Monero netwerk te koppel. Minder veilig, maar sagter op u rekenaar.Om 'n afgeleë nodus te vind, soek 'Monero remote node' op 'n soekenjin. Maak seker dat die nodus deur 'n betroubare derdeparty aangebied word.AdresPoortAfgeleë nodus is bygewerk. Vertroude daemon is teruggestel. Merk weer, indien so gewens.Daemon gebruikersnaam(opsioneel)Daemon wagwoordWagwoordMerk as Vertroude DaemonKoppelVeranderBegin daemonStaak daemonBlokketting liggingStel Terug(verstek)Daemon laaifunksievlaeSelflaai AdresSelflaai PoortSettingsWalletSluit hierdie beursieTeken uit vanaf hierdie beursie.Skep 'n sigbeursieDit skep 'n nuwe beursie wat slegs transaksies kan sien en voorberei, maar steeds 'n spandeerbeursie vereis om transaksies wat gestuur word te teken en bemagtig.SuksesDie sigbeursie was geskep met dieselfde wagwoord as die huidige beursie. U kan dit oopsluit deur die huidige beursie te sluit, dan op die "Maak oop beursie vanaf lêer" opsie te klik en dan die sigbeursie te kies in:
%1
Die wagwoord kan verander word by die beursie instellings.Vertoon saad en sleutelsStoor hierdie inligting veilig om u beursie in die toekoms te herwin.Herskandeer vir beursie balansGebruik hierdie funksie as u glo dat die vertoonde balans onakkuraat is.FoutFout: InligtingHerskandering van spandeeruitsette was suksesvol.Verander beursie wagwoordOntvang gerieflik Monero vir u besigheid.Betree verkoopersbladVerander die wagwoord vir u beursie.Verkeerde wagwoordSharedRingDBGedeelde RingDBHierdie blad laat u toe om in te skakel met die ring databasis. Die databasis is gemaak vir gebruik deur Monero beursies, asook die beursies van Monero klone wat die Monero sleutels hergebruik.Uitsette gemerk as spandeerHulpTen einde te verduister watter uitsette in 'n Monero transaksie gestuur word mag 'n derdeparty nie kan aflei watter insette in 'n ring bekend is as reeds-spandeer nie. Só 'n afleiding sal die beskerming van ringtekeninge verswak. Indien almal behalwe 'n enkele inset bekend is as reeds-spandeer, is dit dan duidelik watter inset in werklikheid spandeer word en dus word die ringtekeninge se waarde as een van die drie vlakker van privaatheidsbeskerming in Monero vernietig.<br>Om te help dat transaksies sulke insette vermy, kan 'n lys van bekende spandeerde insette as verwysing gebruik word vir nuwe transaksies. So 'n lys word bygehou deur die Monero projek en is beskikbaar by die getmonero.org webtuiste en kan hier ingevoer word.<br>Alternatiewelik kan u self die blokketting (en die van sleutelhergebruikende Monero klone) deursoek met die monero-blockchain-mark-spent-outputs nutsmiddel om 'n lys te skep.<br>Dié stel watter uitsette bekend as reeds-spandeer is en dus vermy moet word as privaatheidsplekhouers in ringtekeninge. U behoort slegs a lêer hoef te laai indien u die lys wil verfris. Handwysige wysigings is moontlik indien nodig.Kies 'n lêer waaruit te laai uitsette wat as reeds-spandeer gemerk sal wordPad na lêerLêernaam met uitsette om as reeds-spandeer te merkBlaaiLaaiOf merk handwysig 'n enkele uitset as reeds-spandeer of ongespandeer:Plak uitset bedragPlak uitsetverrekeningMerk as reeds-spandeerMerk as ongespandeerRingeOm te vermy dat die beskerming van Monero se ringtekeninge vernietig word, moet 'n uitset nie met verskeie ringe op verskeie blokkettings spandeer word nie. Hoewel dit normaalweg nie 'n kwessie is, mag dit wel so raak indien 'n sleutelhergebruikende Monero kloon die spandering van bestaande uitsette toelaat. In dié geval moet u verseker dat die bestaande uitsette dieselfde ring op beide kettings gebruik.<br>Monero en ander sleutelhergebruikende sagteware wat nie doeleindig probeer om u privaatheid in gevaar te stel nie sal outomaties so maak.<br>As u ook 'n sleutelhergebruikende Monero kloon gebruik en dié kloon verskaf nie self die voorgenoemde beskerming nie, kan die ring steeds handwysig op hierdie blad bygevoeg word, wat sodoende u toelaat om Monero veilig te spandeer.<br>As u nie 'n sleutelhergebruikende Monero kloon, wat die voorgenoemde beskermings vermis, gebruik nie, hoef u nie hieroor te bekommer nie aangesien alles geoutomatiseer is.<br>Dié hou rekord van ringe gebruik deur uitsette op Monero sodat dieselfde ringe op 'n sleutelhergebruikende ketting gebruik kan word om privaatheidskwessies te vermy.Sleutel beeldPlak sleutel beeldKry ringKry RingGeen ring gevindStel ringStel RingEk is van plan om op sleutelhergebruikende vurk(e) te spandeerEk sou dalk op sleutelhergebruikende vurk(e) wou spandeerRelatiefStel skeidingshoogte:SignHandtekening is regDié handtekening is regHandtekening verkeerdDié handtekening was nie geverifieer nieHierdie blad laat u toe om 'n boodskap (of lêer inhoud) te teken/verifieer met u adres.BoodskapTeken/verifieerModusLêerTeken lêerTeken boodskapTik boodskap om te teken inVerskaf pad na lêerBlaaiKlik [Teken Boodskap] om handtekening te genereerKlik [Teken Lêer] om handtekening te genereerMaak SkoonTeken BoodskapTeken LêerVerifieer boodskapVerifieer lêerVerskaf die boodskap om te verifieerAdresVerskaf die Monero Adres (voorbeeld: 44AFFq5kSiGBoZ...)Verskaf die handteking om te verifieerVerifieer LêerVerifieer BoodskapKies 'n lêer om te tekenKies 'n lêer om te verifieerHandtekeningStandardDialogDubbelklik om te knipInhoud gekopieer na knipbordKanselleerOKStandardDropdownOutomatiesStadig (x0.2 fooi)Normaal (x1 fooi)Vinnig (x5 fooi)Vinnigste (x200 fooi)SuccessfulTxDialogTransaksie lêer suksesvol gestoorTransaksie suksesvol gestuurTransaksie ID:Transaksie lêerligging:Maak omslag oopKlaarTransferOpenAlias foutTransaksie prioriteitAllesLos OpOutomatiesAdres is ongeldig.Tik 'n bedrag in.Begin daemonSpandeerbare fondse: %1 XMR. Wag asb ~%2 minute vir volle balans om beskikbaar te word.BedragVerander rekeningStadig (x0.2 fooi)Vinnigste (x200 fooi)AdresGeen geldige adres te vind teen hierdie OpenAlias adres nieAdres gevind, maar die DNSSEC digitale tekening kon nie verifieer word nie, so die adres is moontlik bedriegGeen geldige adres teen hierdie OpenAlias adres gevind nie, maar die DNSSEC digitale tekening kon nie verifieer word nie, so dit is moontlik bedriegInterne foutGeen adres gevindFooiBeskrywingveld inhoud pas die lang betalings-ID formaat. Moet asb nie 'n lang betalings-ID in die beskrywingveld plak nie, aangesien fondse verlore kan raak.Gestoor na plaaslike beursiegeskiedenisLang betalings-ID's is veroudered. Lang betalings-ID's was nie geïnkripteer op die blokketting nie en sou privaatheid benadeel. Indien die ontvanger steeds 'n lang betalings-ID vereis, lig hul asb hiervan in.StuurFoutInligtingKies 'n lêerBeursie is sig-alleen en stuuropdragte is slegs moontlik deur die transaksies vanlyn te teken. Tensy sleutelbeelde ingevoer word sal die balans net die saldo van inkomende (en nie uitgaande) transaksies vertoon.Normaal (x1 fooi)Voeg beskrywing byVoeg betalings-ID by64 heksadesimale karaktersGevorderde opsiesSleutelbeeldeVoer UitVoer InVereis vir sigbeursies om die werklike balans te vertoon* Om te kan invoer, moet u aan 'n lokale of vertroude afgeleë nodus verbind wees1. Met vanlynbeursie, voer die sleutelbeelde na 'n lêer uit2. Met sigbeursie, voer die sleutelbeelde lêer inVanlyn transaksie tekeningSkepTeken (vanlyn)Dien inSpandeer XMR vanaf 'n vanlynbeursie* Om 'n transaksie lêer te skep, verskaf adres en bedrag hierbo1. Met sigbeursie, voer die uitsette na 'n lêer uit2. Met vanlynbeursie, voer die uitsette lêer in en voer die sleutelbeelde uit3. Met sigbeursie, voer die sleutelbeelde lêer in en skep 'n transaksie lêer4. Met vanlynbeursie, teken u transaksie lêer5. Met sigbeursie, dien u getekende transaksie inOnmengbare uitsetteVee OpSkep 'n transaksie wat ou onbeweegbare uitsette spandeerKan nie ongetekende transaksies laai nie:
Hoeveelheid transaksies:
Transaksie nommer %1
Ontvanger:
Betalings-ID:
Bedrag:
Fooi:
Ringgrootte: BevestigingKan nie transaksie indien nie: Monero suksesvol gestuurBeursie is nie aan daemon gekoppel nie.Beursie koppel tans aan daemon.Gekoppelde daemon is nie versoenbaar met GUI nie.
Gradeer op of koppel aan 'n ander daemonWag tans vir afhandeling van daemon sinchronisasie.Bedrag is meer as beskikbare balans.Vinnig (x5 fooi)TxConfirmationDialogSkep transaksie lêerVee onmengbare uitsette opBevestig stuuropdragVolle beskikbare balansVanafMy beursieRekening nommerNaMonero adresFooiSien op toestelReken tans fooiGaan TerugBevestigTxKeyAs 'n betaling uit 'n meervoud van transaksie bestaan moet elkeen nagesien word en die resultate saamgevoeg word.AdresBewys TransaksieOntvanger se beursie adresBoodskapOpsionele bookskap waarteen die handtekening geteken wordGenereerKontroleer TransaksieHandtekeningPlak transaksie bewysTransaksie IDGenereer 'n bewys van u inkomende/uitgaande betaling deur die transaksie ID, die ontvangersadres en 'n opsionele boodskap te verskaf.
In die geval van uitgaande betalings is 'n 'Spandeer Bewys' verkrygbaar om eienaarskap van 'n transaksie te bewys. Die ontvangersadres is nie hiervoor benodig nie.Plak transaksie IDVerifieer dat die fondse aan 'n adres betaal was deur die transaksie ID, ontvangersadres, die boodskap gebuik vir tekening en die handtekening te verskaf.
In die geval van 'n Spandeer Bewys, is die ontvangersadres nie benodig nie.KontroleerUpdateDialogNuwe Monero weergawe v%1 is beskikbaar.Besoek getmonero.org vir besonderhedeLaai tans afOpdatering is afgelaai en handtekening is geverifieerWil u die nuwe weergawe aflaai en verifieer?OKKanselleerLaai later afProbeer weerLaai AfAflaai onsuksesvolKon nie aflaaiproses begin nieStoor asStoorwerking was onsuksesvolStoor na lêerUtilsVerkeerde wagwoord0%n sekonde gelede%n sekondes gelede%n sekonde gelede%n sekondes gelede0%n minuut gelede%n minute gelede%n minuut gelede%n minute gelede0%n uur gelede%n ure gelede%n uur gelede%n ure gelede0%n dag gelede%n dae gelede%n dag gelede%n dae geledeToetsnetProefnetHoofnetWizardAskPasswordSekuriteit: SwakMiddelmatigSterkVerskaf wagwoord vir beursieHierdie wagwoord kan nie herwin word nie. Indien u dit vergeet sal die beursie vanaf u %1 teruggelaai moet word.25-woord mnemoniese saadhardewarebeursieVerskaf 'n sterk wagwoordGebruik letters, syfers en/of simboleWagwoordWagwoord (bevestig)WizardControllerKies 'n lêerBeursie onsuksesvol gestoorGaan nou voort na die toestel...Skep tans beursie vanaf toestel...
Sien hardewaretoestel –
u inset mag nodig wees.WizardCreateDevice1Kies u hardewaretoestelSkep nuwe beursieGebruik 'n hardewaretoestel.Skep nuwe beursie vanaf toestel.Laai beursie terug vanaf toestel. Gebruik hierdie opsie indien u alreeds u hardewarebeursie tevore gebruik het.Beursie skeppingsdatum as 'JJJJ-MM-DD' of teruglaaihoogteTeruglaaihoogteGevorderde opsiesSubadres vooruitsig (opsioneel)Fout met skrywing van beursie vanaf hardewaretoestel. Sien toepassing logge na.Terug na kieslysSkep beursieWizardCreateWallet1Skep 'n nuwe beursieDit skep 'n nuwe beursie op hierdie rekenaar.Mnemoniese saadHierdie saad is <b>baie</b> belangrik om neer te skryf en geheim te hou. Dit is al wat nodig is om 'n reserwekopie te hou en die beursie terug te laai.Beursie teruglaaihoogteSou u die beursie in die toekoms wou teruglaai sal die vermelding van hierdie bloknommer die herstelproses bespoedig.Terug na kieslysWizardCreateWallet3Daemon instellingsOm met die Monero netwerk te kommunikeer moet u beursie aan 'n Monero nodus verbind wees. Vir die beste privaatheid word dit aanbeveel om u eie nodus te hardloop.WizardCreateWallet4Alles is opgestel!Nuwe beursie besonderhede:Skep beursieWizardDaemonSettingsBegin outomaties 'n nodus in die agtergrond (aanbeveel)Blokketting ligging (opsioneel)VerstekBlaaiSelflaai nodusDaarbenewens kan u 'n selflaai nodus aantoon om Monero dadelik te gebruik.Koppel aan 'n afgeleë nodusWizardHomeWelkom by MoneroSkep 'n nuwe beursieKies hierdie opsie indien dit die eerste keer is wat u Monero gebruik.Skep 'n nuwe beursie vanaf hardewaretoestelKoppel u hardewarebeursie om daarmee 'n nuwe Monero beursie te skep.Maak beursie oop vanaf lêerVoer 'n bestaande .keys beursie lêer in vanaf u rekenaargeheu.Laai beursie terug vanaf sleutels of mnemoniese saadVerskaf u privaatsleutels of 25-woord mnemoniese saad om u beursie terug te laai.Verander beursie modusGevorderde opsiesVerander Netwerk:Hoeveelheid KDF rondtes:WizardLanguageGaan voortWizardModeBootstrapInligting oor die selflaai modusHierdie modus sal 'n afgeleë nodus gebruik en terselftetyd die blokketting sinchroniseer. Dit word onderksei van die eerste kieslysopsie (Eenvoudige modus) deurdat dit die afgeleë nodus slegs sal gebruik totdat die blokketting volledig gesinchroniseer is. Dit is 'n werkbare afweging vir meeste gebruikers wie omgee oor privaatheid maar ook die gerieflikheid van 'n outamatiese terugvalopsie verkies.Tydelike gebruik van afgeleë nodusse is handig om Monero dadelik te kan gebruik (en word daarom na verwys as selflaai). Wees egter bewus dat die gebruik van afgeleë nodusse (insluitende die selflaai instelling) toegang bied tot u IP-adres, teruglaaihoogte en gepaartgaande blokversoek data. Nodusse kan onakurate inligting stuur om sodoende inligting te gaar gaande u transaksies.Bly bewus van hierdie beperkings.<b>Gebruikers wie privaatheid en desentralisasie prioritiseer moet eerder hul eie volle nodus gebruik</b>.Ek verstaan die privaatheidsimplikasies van die gebruik van 'n derdeparty bediener.WizardModeRemoteNodeWarningInligting oor die eenvoudige modusHierdie modus is gepas vir die hantering van klein Monero bedrae. U het toegang tot die basiese funksies vir die skep en handel van transaksies. Dit sal outomaties aan die Monero netwerk koppel sodat u Monero dadelik kan gebruik.Afgeleë nodusse is handig indien u nie die volledige blokketting kan of wil aflaai nie, maar wees egter daarop gewys dat kwaadwillige nodusse u privaatheid gedeeltelik in gevaar kan stel. Hulle het toegang tot u IP-adres, teruglaaihoogte en gepaartgaande blokversoek data. Nodusse kan onakurate inligting stuur om sodoende inligting te gaar gaande u transaksies.Bly bewus van hierdie beperkings.<b>Gebruikers wie privaatheid en desentralisasie prioritiseer moet eerder hul eie volle nodus gebruik</b>.Ek verstaan die privaatheidsimplikasies van die gebruik van 'n derdeparty bediener.WizardModeSelectionKon nie draagbare modus instel nieModuskeuseKies die stelling wat die beste by u pas.Eenvoudige modusMaklike toegang tot stuur, ontvang en basiese funksies.Maklike toegang tot stuur, ontvang en basiese funksies. Die blokketting word op hierdie rekenaar afgelaai.Gevorderde modusSluit ekstra funksies in soos myn en boodskap verifikasie. Die blokketting word op hierdie rekenaar afgelaai.Opsionele funksiesKies verbeterde funksies wat u wil aktiveer.Draagbare modusSkep draagbare beursies en gebruik hul op enige rekenaar. Aktiveer indien u Monero geinstalleer het op 'n USB stokkie, eksterne hardeskyf, of enige ander draagbare bergingsmiddel.Terug na kieslysWizardNavVorigeVolgendeWizardOpenWallet1Maak beursie oop vanaf lêerVoer bestaande .keys beursie in vanaf rekenaar.Onlangs oopgemaakHoofnetToetsnetProefnetBlaai lêerstelselTerug na kieslysWizardRestoreWallet1Laai beursie terugLaai beursie terug vanaf sleutels of mnemoniese saad.Laai terug vanaf saadLaai terug vanaf sleutelsLaai terug vanaf QR KodeVerskaf u 25-woord mnemoniese saadWagfrase vir saadverrekening (opsioneel)WagfraseRekening adres (openbaar)Sigsleutel (privaat)Spandeersleutel (privaat)Los leeg om 'n sigbeursie te skepBeursie skeppingsdatum as 'JJJJ-MM-DD' of teruglaaihoogteTeruglaaihoogteTerug na kieslysWizardRestoreWallet3Daemon instellingsOm met die Monero netwerk te kan kommunikeer moet u beursie aan 'n Monero nodus verbind wees. Vir die beste privaatheid word die gebruik van u eie nodus aanbeveel.
As u nie die opsie het om u eie nodus te gebruik nie, bly daar 'n opsie om aan 'n afgeleë nodus te koppel.WizardRestoreWallet4Alles is gereed!Nuwe beursie se besonderhede:WizardSummaryBeursie naamBeursie stoorpadTaalTeruglaaihoogteDaemon adresSelflaai adresNetwerk TipeWizardWalletInputBeursie naamBeursie liggingBlaaiKies 'n omslagmainFoutKon nie beursie oopmaak nie: Wag vir daemon om te stop...Daemon het nie begin nieHersien u beursie en daemon log vir foute. U kan ook probeer om %1 handwysig te begin.Kan nie transaksie skep nie: Verkeerde daemon weergawe: Kan nie transaksie skep nie: Geen onmengbare uitsette om op te vee nieSluit tans beursie...Wag vir daemon om te sinchroniseerGaan nou voort na die toestel...Bevestig transaksie op die toestel...Transaksie word tans op die toestel geteken...Beursie word oopgemaak...Besig om onversoenbare beursie geheukas te herstel. Hersinchroniseer tans beursie.Daemon is gesinchroniseer (%1)Beursie is gesinchroniseerDaemon is gesinchroniseerTransaksie word geskep...Transaksie word gestuur...Kon nie beursie stoor nieBetalingsbewysKon vir die volgede rede nie 'n bewys genereer nie:
Betalingsbewys kontroleringOngeldige handtekeningHierdie adres het %1 monero ontvang, met %2 bevestiging(s).Geldige handtekeningWerkskerminskrywingWil u 'n Monero GUI werkskerminskrywing registreer?NeeJaVerkeerde wagwoordStoor transaksie lêerStuur transaksieWaarskuwingFout: Filestelsel is leesalleenWaarskuwing: Daar is net %1 GB op die stoorgeheu beskikbaar. Die blokketting verg ~%2 GB dataspasie.Aandag: Daar is %1 GB beskikbaar op die stoorgeheu. Die blokketting verg ~%2 GB dataspasie.Aandag: lmdb omslag was nie gevind nie. 'n Nuwe omslag sal geskep word.Wagwoord wysiging was suksesvolFout: HoofrekeningDie beursie was outogestoorKon nie die beursie outostoor nieLokale nodus loop tansWil u die lokale nodus staak of dit in die agtergrond laat bly loop?Dwing stopHou bly loopKlik weer om toe te maak...Kontroleer tans lokale nodus status...Bedrag is verkeerd: getal tussen %1 en %2 was verwagStoor as lêerBevestigFondse gebrekkig. Beskikbare balans: %1Kon nie die geld stuur nie: InligtingHierdie adres het %1 monero ontvag, maar die transaksie is nog nie gemyn nieHierdie adres het niks ontvang nieWag asb...